Kontak Ons

Thank you! Your message has been sent.
Unable to send your message. Please fix errors then try again.

Ons Produkte

All produkte en verwerking daarvan voldoen aan all vereistes soos voorgeskryf deur die regulasies toegeskryf aan 'n Slaghuis of soortgelyke besigheidspersele.

Ons verskaf die volgende
kwaliteit produkte:

  • Egte Boerewors (Tradisioneel & Chakalaka)
  • Vars Gemaalde Maalvleis
  • Boere Biltong en Droëwors
  • Outydse Kerrie Braun
  • Plaashoender Porsies Extra Groot
  • Vars Plaas Eiers
  • Kaas Grootmaat
  • Tuisgebakte Terte, Koeksisters en Beskuit
  • Asook Verskeie Droë Produkte (meel, suiker, rys, pasta ens.)
Bestel hier